Eerste Leesboeke - Rowerhaas!

Product Information

Eerste Leesboeke - Leesvlak - Geel

Rowerhaas! 

Jak is ‘n haas, maar snags is hy ‘n rowerhaas! Jak wil wortels hê, maar is sy oë groter as sy maag.

Kleurkodes vir begeleide lees:
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Leesvlak Gids:

  • Pienk  - Graad R
  • Rooi   - Einde Graad R
  • Geel  - Einde Graad R
  • Blou  -  Begin Graad 1
  • Groen  -  Begin Graad 1
  • Oranje   -  Middel Graad 1
  • Turkoois  -  Einde Graad 1
  • Pers  -  Begin Graad 2
  • Goud  -  Middel Graad 2
  • Wit  -  Einde Graad 2



Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!

 

 

 

Price
R 99.95
Tax included and shipping calculated at checkout
In stock and ready for shipping

Frequently Bought Together

Recommended for You